Mohammad bin Salman

Mohammad bin Salman
al-Saoed

Kroonprins van Saoedi-Arabië
Eerste onderpremier
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Junie 2017
Voorafgegaan deur Mohammad bin Najef

Minister van verdediging
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Januarie 2015
Voorafgegaan deur Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed

Onderkroonprins
Tweede onderpremier
Ampstermyn
29 April 2015 – 21 Junie 2017
Voorafgegaan deur Mohammad bin Najef
Opgevolg deur Vakant

Persoonlike besonderhede
Gebore Mohammad bin Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed
31 Augustus 1985 (1985-08-31)
Riaad
Eggenoot/-note Sarah bint Masjoor bin Abdoel Aziz al-Saoed
Kind(ers) 4

Mohammad bin Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed (Arabies: محمد بن سلمان بن عبدالعزيز آل سعود, Muḥammad bin Salmān bin ‘Abd al-‘Azīz Āl Sa‘ūd; gebore 31 Augustus 1985),[1][2][3] in die omgang bekend as MbS,[4][5] is die kroonprins en onderpremier van Saoedi-Arabië[6] (die koning is die premier). Hy is ook voorsitter van die Raad vir Ekonomiese en Ontwikkelingsake, voorsitter van die Raad vir Politieke en Veiligheidsake en minister van verdediging – die jongste ter wêreld toe hy aangestel is.[7] Hy is al beskryf as die mag agter die troon van sy pa, koning Salman.

  1. "Profile: Crown Prince Mohammed bin Salman" (in Engels). Al Jazeera. 21 Junie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 2 Januarie 2018.
  2. "Ministries". Royal Embassy of Saudi Arabia – Washington, DC (in Engels). 30 April 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 2 Januarie 2018.
  3. "Who is Saudi Crown Prince Mohammed?". BBC News (in Engels). 6 November 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020. Besoek op 2 Januarie 2018.
  4. Aziza, Sarah (1 Februarie 2019). "Mohammed bin Salman Is Running Saudi Arabia Like a Man Who Got Away With Murder" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020.
  5. Yasar, Abdulaziz Ahmet (23 November 2018). "Is Trump's Middle East policy based on two fragile regional allies?" (in Engels). TRT World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020.
  6. "Mohammad bin Salman named new Saudi Crown Prince" (in Engels). Beiroet. TASS. 21 Junie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2020. Besoek op 22 Junie 2017.
  7. "Mohammed bin Nayef kingpin in new Saudi Arabia: country experts". Middle East Eye (in Engels). 1 Februarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Januarie 2019. Besoek op 1 Februarie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search